WELKOM BY NORTHMEAD
Jaarbeplanning 2017:
Laai jaarbeplanning hier af
Beplanning 2de kwartaal 2017:
Laai kwartaalbeplanning hier af
Die nuutste voedingskema rooster is beskikbaar om afgelaai te word.
Laai voedingskemarooster hier af
Top 10 akademie: Eerste kwartaal 2017
Aanlynregistrasie van Gr.1 vir 2017 - probleem met opsies van skole
Aanlynregistrasie van Gr1 vir 2017 het vandag (2 Mei 2017) geopen. Dit het onder ons aandag gekom dat Laerskool Northmead nie altyd as opsie gegee word nie. Ouers wat ‘n probleem het : MOET ASB , NIE ‘N ANDER SKOOL KIES NIE. Kontak Laerskool Northmead by 011 849 7621 sodat ons u kan help.
Graad 4
1. Elsje Venter
2. Mornè Luwes
3. Zani van Rensburg
4. Evan Slabbert
5. Juanise vd Walt
6. Annebelle Cannon
7. Tian Bosman
8. Tremayne Neves
9. Arno Geyer
9. Kaylin Feast
10. Kailyn Roux
Graad 5
1. Lèan Janse v Rensburg
2. Jean-Drè Claassen
3. Sanmari Dormehl
4. Kaeden Posthumus
5. Denica Kruger
6. Marlone Dewing
7. Zoe Jordaan
8. Miecke Wilken van Niekerk
9. Tamica Nel
10. Zelda Pretorius
Graad 6
1. Juan-Michael Roux
2. Tianè Hanekom
3. Alestia Ferreira
4. Ian van Schalkwyk
5. Monya Viljoen
6. Kayleigh Weideman
7. Tya Schultz
7. Vasti Venter
8. Mariska Maritz
9. Diehann Durand
10. Zarita Roux
Graad 7
1. Nathalie Coetzee
2. Danielle van Dyk
3. Nelis van Rooyen
4. Christian Willemse
5. Emile Le Roux
6. Zandri Claassen
7. Lindi Coetzer
8. Jay-Jay Pepler
9. Charnè  Valentine
10. Zanthè Taljaard
RMS-koor
Baie geluk aan ons seniorkoor wat gewen het en die juniorkoor wat 'n 2de plek behaal het. Laerskool Northmead was dus algeheel wenners van die kore. Ons is baie trots op julle!
Sing in Harmonie
Die seniorkoor het 'n kans om as kykerskeuse weer terug in die kompetisie te kom. Stem asseblief vir ons koor! Stuur ''10'' na 47620 teen R3 per sms. Vra asseblief familie en vriende om ook vir ons te stem. Stemlyne sluit Vrydag om 14h00. Heruitsending van Sondag se program waar ons insetsel in was word Dinsdag 13 Junie om 16h00 uitgesaai, sowel as Woensdag 14 Junie 12h00.
LAERSKOOL
NORTHMEAD

Ons skep geleenthede vir JOU kind
Ontwerp deur TheSiteShaper
Kopiereg © Laerskool Northmead 2017.
Alle Regte Voorbehou
Privaatheidsbeleid